Hallo ouens, my boek War in Peace, wat in 2012 uitgegee is en net oor die 5000 eksemplare verkoop het, is pas in Afrikaans vertaal. Die titel is nou Onlus en Oorlog. Dit word binne die volgende 3 weke gepubliseer, en ek wil graag nou reeds bestellings neem van die mense wat regtig saak maak – voordat die gemiddelde "sivvie" 'n kans kry om dit te koop.
Prys: R450 (kourier uitgesluit)
Bestel deur te e-pos na: [email protected]
Laat weet my hier as jy belangstel!